Ruah Vryfgel

R156,00

& Free Shipping

Hierdie koue kruie kuur bring verligting vir verstuitings en spierpyne. Absorbeer doeltreffend vir vinnige resultate. Roosmaryn help met die inflammasie en bevorder bloedsirkulasie terwyl “Horse Chestnut” help met die behandeling van spatare en bevorder ook bloedsirkulasie. Dit bring verligting van pyn, swelling en vel wat jeuk.

SKU: N/A Category:
Guaranteed Safe Checkout
Ruah Vryfgel
× Any Questions?