Size | 200ml |
---|
Ruah Sulfaatvrye Kopwas
R152,00
& Free ShippingVerfris ‘n moeë lyf en gees onder die stort. Ervaar hoe hierdie kopwas jou hare en kopvel koester, die verfrissende krag van water jou van kop tot tone laat tintel en jou van nuuts af opkikker. Geskik veral vir die donkerkoppe onder ons, wie se hare eers blink in die son na so ‘n stort-sessie! Reinig hare, skuim baie lekker, roosmaryn vermeerder die bloed toevoer dus bevorder dit haargroei en voorkom haarverlies!