Ruah Voetbalm

R110,00R270,00

& Free Shipping

Roosmaryn is antisepties en help met bloedsirkulasie so dit sal veral help met gebarste hakke. Dit is wonderlik vir diabete juis omdat hulle sukkel met swak sirkulasie! Salie in die formule word geassosiëer met langlewendheid, ewe goed om sirkulasie te promoveer. Wend mildelik aan na badsessie saans en voel die duidelike verandering in die oggend!

SKU: N/A Category:
Guaranteed Safe Checkout
Size

200ml, 50ml

Ruah Voetbalm
R110,00R270,00Select options
× Any Questions?